1 thought on “”

  1. Ek het eergister ‘n 2011 Silwervis Chenin gedrink. Die laaste van ‘n klomp bottels wat ons in 2013 in die hande gekry het. Die kleur was pragtig oranje, maar drinktyd is definitief laas jaar prima gewees
    Wat ‘n lekker wyn. Julle is awesome. Hou aan julle mooi wyne maak.

Leave a Reply